Fakulteit se Tuisblad
Departement se Tuisblad
Afdelings
Kalender
Studentevereniging
Personeel
Gallery
Prestasies van Personeellede
Kontak ons
Akademiese Programme
Module-inligting
Gesellig Afrikaans: Praat Afrikaans
Interessante Lesings
Boeke
Drama
CD
Brel en Piaf
CD: Afri-Frans
Loerie (Engelse) en Pendoring (Afrikaans) advertensiekompetisie

Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) Departement van Afrikaans, Nederlands, Duits en Frans - hartlik welkom!

Beskrywing: Hoofblad SleutelWoorde: Hoofblad

Op hierdie werf leef verskillende tale in harmonie. Vir die afgelope drie jaar bestaan die Departement Afrikaans en Nederlands en Moderne Europese Tale uit die volgende tale: Afrikaans, Nederlands, Frans en Duits. Die onmiskenbare koppeling van Afrikaans en Nederlands (veral in Suid-Afrikaanse akademiese verband) word hierdeur bevestig, maar terselfdertyd kry die drie Europese tale ook die onafhanklikheid wat hul verdien omdat elkeen afsonderlik onderrig word.

Taal gee jou vlerke!

Het jy geweet dat Afrikaans:

  • in party oorsese lande bestudeer word, insluitend die Tsjeggiese Republiek, Rusland en die VSA? 
  • nie geïgnoreer kan word as jy in die handels- en sakewêreld suksesvol wil wees nie. In Suid-Afrika is meer as die helfte van luukse item koopkrag, byvoorbeeld, in die hande van Afrikaanssprekendes!

Het jy geweet dat Hollands:

  • die moedertaal van mense in Nederland en Vlaandere is, wat kleiner as die Vrystaat, maar een van die mees vooruitstrewende lande ter wêreld is? Nederland, byvoorbeeld, is die tweede grootste voedseluitvoerder ter wêreld en sy mense is van die beste spaarders op die planeet!

Het jy geweet dat Duits:

  • die taal is wat die meeste in Europa gepraat word? Feitlik 24% van die Europese Unie se inwoners praat Duits as moedertaal en 31% kan dit praat en verstaan. 
  • deur 40% van alle wetenskaplikes in die VSA vir studente aanbeveel word? In Japan leer 68% van alle Japannese studente hoe om Duits te praat.

Het jy geweet dat Frans:

  • wêreldwyd deur 150 miljoen mense gepraat word en, naas Engels, die taal met die grootste verspreiding op aarde is? 
  • deur 30 miljoen mense in Afrikalande as die taal van regeringsbestuur, handel en onderwys gebruik word, terwyl ’n verdere 40,6 miljoen Afrikane soms Frans gebruik?

 

Tuis
Oor die UV
Alumni
Biblioteek
Admin & Dienste
Nuus
Kontak Ons
Studente
eLearn: Bloemfontein-kampus
Studenteportaal
UV-aansoekvorms
Leierskap vir Verandering Program
Koshuise
2012 Registrasie
Klasgelde
KovsieLife
eLearn: Qwaqwa-kampus
Akademies
Akademiese Afdelings
Akademiese Programme
Kort-leerprogramme
Nagraadse Skool
Navorsing
Navorsing aan die UV
Direktoraat Navorsingsontwikkeling
Joernale
Personeel
Vakbonde
Intranet (Slegs UV-personeel)
Vakante poste
© 2000 - 2012 UV, Bloemfontein Terme en Voorwaardes, Privaatheidsbeleid, Toegang tot Inligting. Ontwikkel deur IKT-dienste

 

Beoordeel bladsy